PDF WEERGAWE

Nie almal sal hierdie outobiografiese vertellings soveel geniet soos ek nie. Waarom geniet ek dit so? Omdat ek meeste van hierdie manne persoonlik leer ken het. Feitlik almal het ek by die jaarlikste Skogheimkonferensies hoor preek. Party en hulle vrouens het ek persoonlik leer ken; enkeles het by ons in die gemeente gepreek en selfs by my en Soniah oorgeslaap.

         Sonder uitsondering was dit 'n voorreg en vreugde om hierdie manne van God te leer ken en respekteer. Hierdie klompie onderhoude het ons weer met dankbaarheid vervul oor die wonderlike verryking wat ook die wêreldwye gemeenskap van die heiliges vir mens inhou.

            By die plasing hiervan (Aug 2021) is hierdie videos pas opgeneem. Ek sal dus die webwerf goed dophou, want daar is nóg mense wat aan die orde sal kom.

            Dis te kry op die internet by: "Before they leave the stage."

 

Stuart Olyott

https://youtu.be/QQCRdmkP2gs

Bill Hughes

https://youtu.be/oz0yrRHBiVU

Iain Murray

https://youtu.be/MXEq171EHJM

Andrew Davies

https://youtu.be/T7Sv3pyaD60

Maurice Roberts

https://youtu.be/bME0Jyh2AuU

Geoff Thomas

https://youtu.be/glZXoCzCeCM

John Blanchard

https://youtu.be/EMW7VXTWrxA

Eryl Davies

https://youtu.be/DwllqniCxD0

Alun McNabb

https://youtu.be/oSLJVSUiEK8