Geïdentifiseerde Tale en taalgroepe op aarde: 7368
Tale met 'n volledige Bybel: 701
Tale met net 'n Nuwe Testament: 1550
Vertalings tans onderweg: 2736
Tale/taalgroepe tans sonder enige Skrifgedeelte: 2036
Opmerking: Daar is uiteraard van die begin af gekonsentreer op die grootste tale (deur die meeste mense gepraat). Dit beteken dat die werklike situasie baie, baie gunstiger is as wat bogenoemde syfers mag suggereer. Eintlik het 'n groot persentasie van die wêreldbevolking reeds toegang tot God se Woord in hulle eie taal (of in 'n ander wat hulle redelik goed kan verstaan).
Bron: Wycliff Bible Translators