Regverdigmaking/Regverdiging: Ek is gered van die straf op sonde.
Heiligmaking/Heiliging: Ek word gered van die krag van sonde.
Heerlikmaking: Ek sal gered word van die teenwoordigheid van sonde.