Baie mense dink dat die Skriftuur en die Natuur mekaar weerspreek. Maar dis soos my duim en my voorvinger. Hulle lê langs mekaar. Hulle het nie sóveel om vir mekaar te sê nie. Maar tussen die twee — saam-saam — kan ek alles vasvat en verstaan.

Sir William Bragg, 1915 Nobelpryswenner vir Fisika (ietwat aangepas deur my)