Waarheid is belangriker as ervaring, sommer baie
Máár waarheid sonder bevestigende ervaring
ontkom die twyfel nooit finaal nie
As die waarheid égter deur ervaring bevestig word
agterhaal die twyfel dit nooit weer nie