Skitterend gedoen
Ek het lanklaas iets op internet geniet soos hierdie webwerf.
Ek wou gisteroggend net vinnig vir 'n halfminuut kyk waaroor dit gaan. Maar toe ek begin, kon ek nie ophou nie: "Creation"; "Job 1-4"; ens.
Skitterende fotografie, en briljante voordrag, en (gegee die genre) baie Bybelgetrou.
https://eyewitnessbible.org/genesis-job/
Die hele Bybel word oorsigtelik gedek. Gaan na die webwerf toe: