– RAAMWERK VAN PAULUS SE GEBED IN EF 3:14-21 –
EK BID ... (v.14-15)
Eerste Bede (v.16-17a)
dat (Gr. hina) Hy
aan julle mag gee (aoristus aktief konjunktief)
– na die rykdom van Sy heerlikheid –
# om versterk te word met krag (aoristus passief infinitief)
deur Sy Gees
in die innerlike mens
# om te woon (aoristus aktief infinitief)
Christus, deur die geloof, in julle harte
Tweede Bede (v.17b-19a)
dat (Gr. hina) julle
– in liefde synde gewortel en gegrond –
in staat mag wees (aoristus aktief konjunktief)
# om te begryp (aoristus medium infinitief)
saam met al die heiliges
die breedte, lengte, diepte, hoogte
# en om te ken (aoristus aktief infinitief)
die kennis-oortreffende
liefde van Christus
Derde Bede (v.19b)
dat (Gr. hina) julle
vervul mag word (aoristus passief konjunktief)
# tot al die volheid van God.
AAN GOD AL DIE EER TOT IN EWIGHEID (v.20-21)